Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin.
Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1 baie geniet en so ook die res van jou skoolloopbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf