Graad 1’s Tweelinge – Primêre Skool Naudéville spog hierdie jaar met twee tweelinge. Hulle het vanjaar twee tweelinge in die Graad 1’s klas bygekry!
Princess en Prince Ngaka en Sebolelo en Lethabo Kooko het vandag hulle skoolopleiding by Naudies begin.
Schools That Rock wens julle alles van die beste toe vir die jaar wat voorlê.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien