)
Nasionale SALA Redenaars – Primêre Skool Naudeville presteer

Nasionale SALA Redenaars. Uitstekende Prestasie by Nasionale SALA-redenaarskompetisie! Primêre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op ons talentvolle redenaars wat op 19 en 20 September aan die Nasionale SALA-redenaars…

ATKV-Redenaars – Primêre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg,  Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die…

ATKV Digipraat – Primêre Skool Naudeville

ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys. Lenique het…

Graad 1’s 2023 – Naudies verwelkom Lenique Loggenberg

Graad 1’s 2023. Schools That Rock verwelkom Lenique Loggenberg by Primêre Skool Naudéville in Welkom. Linique het vandag haar skoolloopbaan begin. Lenique, mag jy jou jaar in die Graad 1…