ATKV Digipraat. Lenique Loggenberg, Graad 2 leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het uitstekend presteer by die ATKV Digipraat. Sy is as een van die topsprekers aangewys.
Lenique het algeheel die negende plek verower. Dit het plaasgevind as ‘n virtuele byeenkoms.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








