Laerskool Fontainebleau Graad 1. Laerskool Fontainebleau, Randburg, verwelkom Caleb van Tonder vandag as Graad 1 leerder by die skool. Geniet jou skoolloopbaan, Caleb! Mag dit vir jou ‘n wonderlike ervaring wees.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.fontainebleau.co.za
Foto verskaf