Nuwe personeel – Primêre Skool Naudéville, Welkom verwelkom die nuwe personeel wat nuut aangestel is by die skool.
Die nuwe personeel is Juf. Jana Els (Gr. 2 Aflos), juf. Louisa Burger (Gr. 1 Aflos), juf. Cecile Cronje (Graad 6), juf. Eliz-Marie Pieterse (Graad 3) en juf. Hanli Vorstman (Middelgroep)
Baie welkom en mag julle baie gelukkig wees by die Naudie-familie!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien