Naudeville Graad 1’s. Primêre Skool Naudevile in Welkom verwelkon vandag vir Gabriella Anagnostou in Graad 1. Gabriella se juffrou is Nalita. Geniet jou skoolloopbaan, Gabriella!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








