)

Lejweleputswa Interprovinsiale Landloop – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa  Interprovinsiale Landloop. Ronah Mpofu verteenwoordig Lejweleputswa by interprovinsiale landloopbyeenkoms.

Ronah Mpofu, ’n talentvolle 0.10 landloop-atleet van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is met trots opgeneem in die Lejweleputswa Interprovinsiale Landloopspan. Hierdie prestasie is ’n bewys van haar harde werk, toewyding en uitsonderlike vermoë op die veld.

Ronah sal op Saterdag, 28 Junie 2025, saam met haar spanmaats in Parys deelneem aan die interprovinsiale byeenkoms. Sy sal daar teen van die beste jong atlete uit verskeie provinsies meeding. Die gemeenskap van Welkom en Naudies staan vierkant agter Ronah en wens haar alle sterkte toe vir die groot dag.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal