2023 Graad 1. Primêre Skool Naudéville in Welkom, het Abby Olivier op 11 Januarie verwelkom as ‘n 2023 Graad 1. Dit is ‘n groot voorreg vir Naudies om Abby by die skool te verwelkom.
Abby, mag jy jou jaar in Graad 1 baie geniet en so ook die res van jou skoolloopbaan.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf