Graad 1’s 2023. Primêre skool Naudéville in Welkom, heet Keaton Neuhoff baie welkom in Graad 1. Keaton het op 11 Januarie met sy skoolopleiding in Juffrou Nahlita se klas begin.
Keaton, mag jy baie gelukkig en voorspoedig wees in jou skoolloopbaan!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








