Western Mounted Games. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het vanaf 2 tot 5 Oktober in Parys deelgeneem. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl en Jano Smit hetby die Nasionale Kampioenskappe van die Western Mounted Games uitstekend presteer.
Western Mounted Games. Four learners from Bethlehem Voortrekker High School took part in Parys from 2 to 5 October. Carli Reynders, Michelle du Plessis, Marizaan van Zyl and Jano Smit excelled at the National Championships.
Uitslae is as volg:
Carli Reynders Vlak1: 1ste, 3de, 3 x 6de plekke, 7de, 2 x 9de plekke en algeheel 5de van 18 ruiters.
Michelle du Plessis Vlak 2: 6de plek, algeheel 15de van 34 ruiters
Marizaan van Zyl Vlak 3: 2de plek, 8ste plek, 7de plek algeheel 27ste van 59 ruiters
Jano Smit Vlak 4: 1ste, 2de, 4de, 3 x 7de, 8 ste en 9de plekke. Algeheel 6de van 14 ruiters.
Jano is ook gekies tot die SAEF span wat die top-ruiters in die hoogste vlak is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/bvhs1902/
Foto verskaf