Akademiese Prestasies – Bethlehem Voortrekker HoĂ«rskool het hul top 10 leerders van Graad 8 tot Graad 12 vir die derde kwartaal aangekondig.
Graad 12:
Leerders wat uitstekend gevaar het in die top 10 in Graad 12 is:
- Wian Burger,
- Jennifer Kok,
- Hawi Geleta,
- Danie Hattingh,
- Dawie Maree,
- Bealise Bothma,
- Jana Muller,
- Joycelyn Roos,
- Xander van Staden,
- Izet Beukes,
- Dané van Graan
Graad 11
Leerders in Graad 11 wat puik gevaar het in die top 10 is:
- Luané Terblanche,
- Inell Pieters, Johan Berg,
- Yani Greyvenstein,
- Kayla Smith,
- Cherna Fouché,
- At Lubbinge,
- Lezé Serfontein,
- Johan Whitehead,
- Dawid Terblanche,
- Elana Basson
Graad 10
Top 10 leerders in Graad 10 wat hulle akademiese prestasies behaal het is:
- Susan Bender,
- Neville Mokoena,
- Kehan Wöhlitz,
- Guill- Amé de Clerk,
- Francois Maree,
- Sebastian Piek,
- Maggie de Kock,
- Zelia Lessing,
- Carli Reynders,
- Kayla Lindeque,
- Kylé Visagie
Graad 9
Die akademiese presteerders wat hul goed van hul taak gekwyt het om die top 10 te haal is:
- Marilie Terblanche,
- Liam-Lloyd Doman,
- Ermari Botha,
- Annika van Rooyen
- Leané van den Berg,
- Anja van Zyl,
- Ané van Zyl,
- Carise van Rooyen,
- Sipho Nwamba,
- Annika Meaker
Graad 8
- Zilni van Wyk,
- Miné Els,
- Ané Crous,
- Stef Louw
- Lodine Muller,
- Clarissa Hepburn,
- Rozandi Niemann,
- Leandrie Kruger,
- Schalk Burger
- Janke Schnetler
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.facebook.com/bvhs1902/
Foto’s voorsien