)

Kunswedstryd – Tien Erries nasionale item wenners by Con Spirito

Kunswedstryd – Hoërskool Ermelo is besonder trots op tien Erries. Hulle is vanjaar tydens die landswye Con Spirito Kunswedstryd as nasionale item wenners aangewys is. Die leerders het eers aan streeksuitdunne deelgeneem in die kunswedstryd vanaf 21-23 Julie. Daarna het hul nasionaal meegeding teen die ander provinsies vanaf 22 Aug tot 3 September.

Die Erries wat by die Con Spirito kunswedstryd as nasionale item wenners in hul onderskeie kategorieë aangewys is, is as volg:

  • Mar-Louise Viljoen (kleurpotlood: kuns, gr. 8),
  • Shoney Erasmus (tweetalige toespraak, gr. 8),
  • Madri van Niekerk (pastelle & verf: kuns, English prepared speech, Afr. voorbereide eksperimentele toespraak, gr. 8),
  • Nqobile Zwane (tweetalige toespraak, gr. 11),
  • Daniël Mostert (houtskool: kuns, gr. 11),
  • Isabelle Moussier (English prepared reading, gr. 11),
  • Zané du Plessis (opstel, gr. 11),
  • Dirk Maritz (saksofoon, gr. 12).

Spesiale vermelding moet gemaak word van Zané du Plessis (gr. 11). Sy ontvang benewens haar sertifikaat vir item wenner, gr. 11 beste opstel, ook ‘n trofee. Sy deel dit egter met ‘n ander kandidaat vir die algehele beste hoërskool kreatiewe skryfwerk.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal