)
Noord-Vrystaat Hokkiespanne – BVHS leerders in spanne

Noord-Vrystaat Hokkiespanne. Nege-en-dertig hokkiespelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne. o/18A  Seuns o/18 B Seuns 0/16A Seuns o/16B Seuns 0/14 B Seuns Nie-reisende reserwe: Pieter…

Vrystaat Dans – BVHS leerders presteer uitsonderlik

Vrystaat Dans. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 12 Mei deelgeneem aan Vrystaat Dans in Welkom. Die dansers het uitsonderlike presatasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto verskaf

Vrystaat Tweekamp – BVHS leerders na Nasionale Kampioenskap

Vrystaat Tweekamp. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Simonè Pretorius en WJ Kruger, is opgeneem in die Vrystaat Tweekamp-span. Die span gaan 23 September aan die Nasionale Kampioenskappe in Gauteng deelneem.…

Simon Grey-kliniek – BVHS swemmers trotseer die koue

Simon Grey-kliniek. Swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die Simon Grey-kliniek meegemaak. Dit het plaasgevind by BVHS se swembad die naweek van 19-21 Mei. Van die BVHS swemmers het die…

ATKV Redenaars – Hoërskool Bethlehem leerders na semi-finaal

ATKV Redenaars. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende 24 en 25 April by Hoërskool Witteberg deelgeneem aan die ATKV Redenaars. Jana Grobbelaar, Susan Bender, Yadel Valdes, Karli de…

AGA (Africa Genesis Archery) – BVHS leerder presteer

AGA (Africa Genesis Archery). Sophia Pieters, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 13 Mei te Hoërskool Henties Cilliers in Virginia deelgeneem aan die AGA Boogskiet kompetisie. Sophia het ‘n…

SA U18 Rugby Sevens – Fano Linde to training camp

SA U/18 Rugby Sevens. Fano Linde is a learner of Bethlehem Voortrekker High School. The South African Rugby Union notified that Fano Linde has been selected to form part of…

TBM Netbalspanne – BVHS dogters na Vrystaatproewe

TBM Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 25 dogters wat gekies is vir die TBM-Netbalspanne. Die dogters gaan 28 Mei aan die Vrystaatproewe deelneem.  Daartydens word drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep verkies…

ATKV Debat-streeksuitdunne – BVHS deur na semi-finaal

ATKV Debat-streeksuitdunne. Twee leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Susan Bender en Megan Haward het op 13 en 14 April deelgeneem aan die ATKV Debat-streeksuitdunne.  Beide dring deur na die semi-finaal…

Language and Heritage Festival – BVHS leerders presteer

Language and Heritage Festival. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, het aan die ‘Festival’ deelgeneem. Sipho Nwamba en Karabo Sempe, beide graad 10 leerders, het aan die Thabo Mofutsanyana-uitdunne…

NWU Multi Surface Toernooi – BVHS leerders neem deel aan tennis

NWU Multi Surface Toernooi – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se tennisspelers het die naweek deelgeneem aan die NWU Multi Surface Toernooi. Dit is gehou in Potchefstroom. Die spelers het die Toernooi…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – BVHS leerders neem deel

Biathle Vrystaat-Kampioenskappe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool het deelgeneem aan die Biathle Vrystaat-Kampioenskappe. Dit het by BVHS plaasgevind op 26 April. Ongeveer 50 deelnemers van regoor die Vrystaat het aan die…

Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer

Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. Johanè Smith van BVHS het die vierde plek in die…

SASN Afrika Spele – Jasmine Liebenberg van BVHS by spele

SASN Afrika Spele. Jasmine Liebenberg, o17-netbalspeelster van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is in 2022 tot die SA-skolespan vir o16-spelers verkies. Jasmine het gedurende 28 en 29 April 2023 aan die eerste…

Grand Prix Tennistoernooi – BVHS se Joma Viljoen presteer

Grand Prix Tennistoernooi. Joma Viljoen, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Gauteng Central Wilson Marks Park Grand Prix tennistoernooi deelgeneem. Sy het derde geëindig in…

ASA Afrika Kampioenskappe – Shannon Purchase wen Goud

ASA Afrika Kampioenskappe. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is die skool se eie Afrika-kampioen in dogters o/20 Paalspring. Sy het goud gewen tydens die byeenkoms van die ASA…

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – BVHS leerders skitter

Vrystaat Radikaal Streeksfinaal – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het deurgedring na die Vrystaat Radikaal Streeksfinaal. Die Streeksfinaal het op 22 April in Bloemfontein plaasgevind. BVHS se leerders het die…

Wildeklaver Netbaltoernooi – BHVS maak geskiedenis

Wildeklaver Netbaltoernooi. Die 0.16A-netbalspan van Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak geskiedenis. Hulle het die eerste span geword wat uitgenooi is na hierdie spog sport-geleentheid.  Die top twee provinsiale spanne, wat op…

Skaak – BVHS se Duandré du Plooy en Sebastian Piek presteer

Skaak. Tydens die Mangaung Kwalifiserende Skaaktoernooi, wat aanlyn aangebied is op 22 April, het twee leerders van Hoërskool Bethlehem goed presteer. Duandré du Plooy het die vierde plek in die…

Vrystaat OppieTongAf – BVHS leerders neem virtueel deel

Vrystaat OppiTongAf – Leerders van Bethlehem Voortrekker hoërskool het die afgelope week aan die Vrystaat OppiTongAf deelgeneem. Hulle het virtueel aan die Vrystaat OppiTongAf Streeksuitdunne deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar.…

Protea Karatespan – Bethlehem Voortrekker leerders in span

Protea Karatespan. Twee van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se leerders, Nathan Helm en Josh Bezuidenhout is gekies vir die Protea Karatespan. Hulle gaan Suid-Afrika tydens die African Region South Championships vanaf…

TMED well done function – BVHS onderwysers beloon

TMED well done function. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beloon tydens die TMED well done function. Die funksie is gehou op 24 Maart 2023. Verskeie personeel van BVHS het platinum en…

ECHS Hokkie Toernooi – BVHS spelers na Nederland

ECHS Hokkie Toernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se dogters hokkie-spelers het aan die ECHS Hokkie Toernooi in Bloemfontein deelgeneem. Sestien spelers is gekies vir die toergroep na Nederland gedurende Oktober 2023.…

ASA o.18 Protea-span – Nog ‘n Protea-atleet vir BVHS

ASA o.18 Protea-span. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het nog ‘n Protea-atleet opgelewer. Immaneul Veicht is ingesluit in die ASA o.18 Protea-span. Hierdie span gaan aan die Afrika Spele in Zambië deelneem.…

ECHS Hokkie – BVHS leerders presteer

ECHS Hokkie. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.14 – en o.16 hokkie-dogters het gedurende die vakansie aan die ECHS Hokkie toernooi deelgeneem. Die toernooi is in Bloemfontein aangebied vanaf 3 tot…

Radikale Redenaars 2023 – BVHS redenaars presteer

Radikale Redenaars 2023. Agt leerders van BVHS het direk deurgedring na die Nasionale Finaal van Radikale Redenaars 2023. Ses leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het aan Radikale Redenaars deelgeneem en…

ASA Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete behaal nege medaljes

ASA Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete het gedurende 23 tot 25 Maart aan die ASA Atletiekbyeenkoms deelgeneem. BVHS se atlete het uitstekend presteer en behaal 9 medaljes tydens die…

NRL .22 SA Kampioenskappe – Luané Fick van BVHS skitter

NRL .22 SA kampioenskappe. Luané Fick, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die SA kampioenskappe .Sy eindig derde in haar kategorie, Young Guns. In hierdie…

Nasionale ASA-span – Shannon Purchace ontvang Protea Kleure

Nasionale ASA-span. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is haar skool se eie Protea atleet vir die 2023-seisoen.Shannon is deel van die Nasionale ASA-span wat internasionaal in Zambië gaan…

SA Alle Style Karate – Josh Bezuidenhout van BVHS presteer

SA Alle Style Karate. Die SA Nasionale Alle Style Karate Kampioenskappe 2023 vir kinders, kadette en Juniors is vanaf 16 tot 19 Maart in Durban aangebied. Josh Bezuidenhout, leerder van…

Level 1 Development gala – BVHS swemmers presteer

Level 1 Development gala. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers op 18 en 19 Maart deelgeneem aan die Level 1 gala in Bloemfontein. Die swemmers het baie goed gevaar en het…

SA Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete neem deel

SA Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 22 atlete wat aan die SA Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Die skool wens die atlete sterkte toe met die byeenkoms. Die atlete wat gaan deelneem:…

Interhoër Atletiekkampioenskappe – BVHS dra Kampioenkroon

Interhoër Atletiekkampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se atlete doen dit weer! Bethehem Voortrekker is die Topskool tydens Vrystaat  Interhoër Atletiekkampioenskappe in Sasolburg. Talent. Toewyding. Topafrigters. Dit is die BVHS atlete se bestandele vir…

Krieket – BVHS vs Hoërskool Witteberg

Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 0/15A-krieket span het in hul laaste wedstryd van die seisoen teen Hoërskool Witteberg, Bethlehem, gespeel. Witteberg het eerste gekolf. Danksy goeie boulwerk word hulle uitgeboul…

Sterkfonteindam Oopwater Swem – BVHS swemmers neem deel

Sterkfonteindam Oopwater Swem. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het die afgelope naweek, 25 Februarie, aan die Sterkfonteindam oopwater swem deelgeneem. Sterkfontein Dam Open Water Swimming.  Bethlehem Voortrekker High School’s swimmers…

MDS Streekskiet – Leibrandt Swart van BVHS skitter

MDS Streekskiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het aan die SA Jagters MDS Streekskiet deelgeneem. Die kompetisie is aangebied in Bothaville, op 25 Februarie. MDS Regional Shooting. Leibrandt…

BVHS Krieket – 1ste Krieketspan vs Hoërskool Witteberg

BVHS Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste krieketspan het in hul laaste wedstryd van die seisoen ‘n skitterende oorwinning teenoor Hoërskool Witteberg behaal. Die Trekkers het eers eerste gekolf en…

Oos-Vrystaat Atletiek – BVHS skitter in atletiek

Oos-Vrystaat Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is beslis ‘n skool om mee rekening te hou op die atletielbaan en -veld. Die stand van medaljes tydens die Oos-Vrystaat Atletiek bevestig waarom BVHS…

Last Chance Neptune’s gala – BVHS Swemmers skitter

Last Chance Neptune’s gala. Drie BVHS-swemmers, Kennith Outram, Jaden Maritz en Elanri du Randt het 17 en 18 Februarie aan die Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem. Al drie swemmers het baie…

Hokkie – Ntsopa Mokoena van BVHS gekies vir SA o/21 span

Hokkie – ‘n Groot eer het Ntsopa Mokoena van Bethlehem Voortrekker Hoërskool te beurt geval. Sy is gekies vir die SA o/21 hokkie span. Die span gaan aanstaande maand in…

Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS presteer

Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart is ‘n Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Hy het die afgelope naweek (10 en 11 Februarie) deelgeneem aan ‘n Liga skietkompetisie by Frontier Skietbaan…

Somerprysuitdeling – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Somerprysuitdeling. Excellence proven by the test of time! Tydens BVHS se Somersprysuitdeling vir akademiese uitnemendheid, het die volgende leerders ereklere ontvang: Graad 9 – behaal 85% of meer: Graad 10…

Graanveld Atletiek 2023 – Hoogtepunt op die Voortrekkerkalender

Graanveld Atletiek 2023. Graanveld Atletiek 2023 is soos elke jaar ‘n hoogtepunt op die Voortrekkerkalender.  BVHS het in 2023 ‘n uitstekende Graanveld-atletiekbyeenkoms beleef met top prestasies op die veld sowel…

Elite Karate Proewe – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Elite Karate Proewe. Die Vrystaat Karate Federasie het die naweek van 4 Februarie, hulle jaarlikse Elite Karate proewe aangebied. Proewe het plaasgevind by die High Performance Center in Bloemfontein. Die…

Skole Krieket – BVHS 1ste span vs Hoërskool Sentraal 1ste span

Skole Krieket. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste krieketspan het Hoërskool Sentraal se eerste span die stryd aangesê in ‘n skole krieket wedstryd. Voortrekker het die loot gewen en besluit om…

Skaak Toernooi – BVHS leerders presteer – BVHS leerders presteer

Skaak Toernooi. Skaak is eers vanaf verlede jaar deel van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se buitemuurse aktiwiteite. Die naweek van 3 Februarie het hul aan hul eerste skaak toernooi deelgeneem. Cameron…

Free State Provincial XCO – BVHS fietsryers presteer

Free State Provincial XCO. Die West Pack Free State Provincial XCO #1 (reeks van 4) het op Saterdag, 28 januarie in Bloemfontein plaasgevind. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se fietsryers het hul…

BVHS Tennis – Skop 2023 met groot opgewondenheid af

BVHS Tennis. Dit is met groot opgewondenheid dat BVHS tennis 2023 afskop. Sewentien van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se spelers het die naweek van 27 Januarie die jaar begin. Hulle het…

Swem – Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder presteer

Swem. Kiana Engelbrecht, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die gala in Bloemfontein deelgeneem. Haar uitslae is as volg: Kiana het gekwalifiseer vir vlak 2. Meer…