)

Sterkfonteindam Oopwater Swem – BVHS swemmers neem deel

Sterkfonteindam Oopwater Swem. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se swemmers het die afgelope naweek, 25 Februarie, aan die Sterkfonteindam oopwater swem deelgeneem.

Sterkfontein Dam Open Water Swimming.  Bethlehem Voortrekker High School’s swimmers took part in the Sterkfontein Dam open water swim this past weekend, 25 February.

BVHS se prestasies:

  • Jaden Maritz was derde in die 3 km vir mans met ‘n tyd van 47:55.
  • Gaby Bishop was derde in die 3 km vir vroue in ‘n tyd van 1:00:08.
  • Mieke Hattingh het 3 km geswem in 1:02:25. Sy was die enigste 13-jarige wat deelgeneem het aan die 3 km.
  • Alissa Erasmus is derde in die 1500 m vir meisies O/13.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal