Level 1 Development gala. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se swemmers op 18 en 19 Maart deelgeneem aan die Level 1 gala in Bloemfontein. Die swemmers het baie goed gevaar en het verskeie medaljes ingepalm waaronder nege goue medaljes!
Level 1 Development gala. Bethlehem Voortrekker High School swimmers took part in the Level 1 gala in Bloemfontein on 18 and 19 March. The swimmers did very well and won several medals including nine gold medals!
- Gaby Bishop: 3 silwer, 4 brons en 1 goud
- Mia Elhers: 3 silwer en 2 goud
- Cameron Landmann: 2 brons, 4 silwer en 1 goud
- Simone Pretorius: 2 silwer en 3 goud
- Skye Schoeman: 2 brons en 2 silwer en 2 goud
- Morgan van Wyk: 2 brons.
Minette Els het net so goed gedoen in al haar items.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








