)

MDS Streekskiet – Leibrandt Swart van BVHS skitter

MDS Streekskiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool, het aan die SA Jagters MDS Streekskiet deelgeneem. Die kompetisie is aangebied in Bothaville, op 25 Februarie.

MDS Regional Shooting. Leibrandt Swart, learner of Bethlehem Voortrekker High School, participated in the SA Hunters MDS Regional Shooting. The competition was held in Bothaville, on 25 February.

Leibrandt het skitterend geskiet en het die volgende prestasies behaal:

  • Junior afdeling: 1ste plek
  • Enkel aksiedivisie: 1ste plek
  • Algehele 1ste plek uit 4 divisies. 

Hy is ook aangewys as die Kampioenskut vir die dag!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal