Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het aan die Vrystaat Interhoër gala deelgeneem. Hierdie gala het die afgelope naweek in Bloemfontein plaasgevind. Die swemmers het uitstekend gevaar.
Gala
Bethlehem Voortrekker High School swimmers participated in the Free State Inter High gala. This gala took place in Bloemfontein the past weekend. The swimmers did great.
Die volgende swemmers het aan die gala deelgeneem:
- Morgan van Wyk
- Gaby Bishop
- Ebet Bester
- Ninke Venter
- Mia Elhers.
- Kennith Outram
- Liannè Le Roux
- Minette Els
- Skye Schoeman
- Cameron Landman
- Joshua Reynolds
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto voorsien