)
Gala – BVHS swemmers neem deel aan Vrystaat Interhoër

Gala – Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het aan die Vrystaat Interhoër gala deelgeneem. Hierdie gala het die afgelope naweek in Bloemfontein plaasgevind. Die swemmers het uitstekend gevaar. Gala Bethlehem…