)
Kovsies School Sport Stars – Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool

Kovsies School Sport Stars. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool spog met 6 uit 32 nominasies vir die Kovsies School Sport Stars van die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto’s verskaf

Limpopo Handgun SA Championships – BVHS leerder presteer

Limpopo Handgun SA Championships. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het die afgelope naweek aan die Limpopo Handgun SA Championships deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied in Polokwane en was…

SA Handwapen Kampioenskappe – BVHS leerder presteer

SA Handwapen Kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerder, Leibrandt Swart, het die naweek van 8, 9 en 10 September deelgeneem aan die SA Handwapen Kampioenskappe. Die kampioenskap is aangebied in Noord-Wes…

IPSC Liga – BVHS se Leibrandt Swart skiet Kolskoot

IPSC Liga. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool leerder, Leibrandt Swart, het die afgelope naweek weer kolskoot geskiet op Stilfontein! Hy het deelgeneem aan ‘n IPSC liga in Noord-Wes by die Frontier-baan. Hy…

IPCS Liga Skietkompetisie – Leibrandt Swart van BVHS skitter

IPCS Liga Skietkompetisie. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het die 28ste en 29ste April deelgeneem aan ‘n IPCS-liga skietkompetisie in Stilfontein, Noord-Wes. Hy het albei dae PCC (Pistol…

MDS Streekskiet – Leibrandt Swart van BVHS skitter

MDS Streekskiet. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het aan die SA Jagters MDS Streekskiet deelgeneem. Die kompetisie is aangebied in Bothaville, op 25 Februarie. MDS Regional Shooting. Leibrandt…