Limpopo Handgun SA Championships. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Limpopo Handgun SA Championships deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied in Polokwane en was baie uitdagend..
Leibrandt eindig na 2 dae se intense skiet tweede in die Junior Afdeling. Hy wen ook die C-klas en is sewende algeheel uit 92 Produksieskuts.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf









