Limpopo Handgun SA Championships – BVHS leerder presteer
Limpopo Handgun SA Championships. Leibrandt Swart, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het die afgelope naweek aan die Limpopo Handgun SA Championships deelgeneem. Die kampioenskap is aangebied in Polokwane en was…









