TBM Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool het 25 dogters wat gekies is vir die TBM-Netbalspanne. Die dogters gaan 28 Mei aan die Vrystaatproewe deelneem. Daartydens word drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep verkies om aan die Nasionale Netbalkampioenskappe tydens die Junie vakansie deel te neem.
TBM Netball Teams. Bethlehem Voortrekker High School has 25 girls selected for the TBM Netball teams. The girls will take part in the Free State Trials on 28 May. During this time, three Free State teams per age group are selected to participate in the National Netball Championships during the June holidays.
Dogters wat gekies is:
o/18: Ankie Heyns, Amy Rautenbach, Karli van Niekerk, LuanƩ Terblanche
o/17: Voor:Jasmine Liebenberg, Luandri Hilario, Siba Booi, Elizbe Heyns, Eloise Snyman, MarilƩ Jonck
o/16: Thato Mohloki, Anja van Zyl, Celri Botha, Chloe Opperman, Annika van Rooyen, LeanƩ van den Berg\
0/15: Maja Botha, AnƩ Crous, Clarise Reinecke, Lisa Rauntenbach, MarinƩ Bothma, Viola Mkize
o/14: Kaylie de Bruyn, Sipho Msimanga, DanƩ van Niekerk



Agter: Siba Booi, Elizbe Heyns, Eloise Snyman, MarilƩ Jonck

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








