)

You are sponsoring

TBM Netbalspanne - BVHS dogters na Vrystaatproewe

TBM Netbalspanne. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het 25 dogters wat gekies is vir die TBM-Netbalspanne. Die dogters gaan 28 Mei aan die Vrystaatproewe deelneem.  Daartydens word drie Vrystaatspanne per ouderdomsgroep verkies…