Wes-Kaap Netbalproewe. Vyf en twintig netbalspelers van Hoërskool Durbanville is genooi vir Wes-Kaap Netbalproewe op 19 en 20 Mei. Dit word aangebied in Morreesburg. Durbies is baie trots op elke dogter wat deurgedring het en ook op elkeen wat hulle harte uitgespeel het, maar dit nie gemaak het hierdie jaar nie. Durbies glo elkeen met ‘n droom sal aanhou hard werk want volgende jaar is dit dalk weer jou beurt.
Tydens hierdie proewe word Wes-Kaap spanne saamgestel wat dan Nasionaal die Weskaap gaan verteenwoordig by die All Ages toernooi later in die jaar.
Western Cape Netball Trials. Twenty-five netball players from Durbanville High School have been invited to the Western Cape Netball Trials on 19 and 20 May. It is hosted in Morreesburg. Durbies is very proud of every daughter who made it through. Also of everyone who played their hearts out but didn’t make it this year. Durbies believes everyone with a dream will continue to work hard because next year it might be your turn again.
During these trials Western Cape teams will be assembled who will then represent the Western Cape nationally at the All-Ages tournament later in the year.
Spelers wat aan die Wes-Kaap Netbalproewe gaan deelneem:
O.14
- Lianel Groenewald
- Lize Mostert
- Annelize Kuhn
- Kayla du Plessis
- Anke Hinze
O.15
- Lizmari de Jager
- Anika Loubser
- Kylie van der Gergh
- Anja Mostert
- Karla Vorster
- Kayla Stegemann
- Mienke du Toit
O.16
- Chris-Marie Marx
- Ansja van Niekerk
- Olivia Wilson
- Minieke Serfontein
O.17
- Corneli Koen
- Chloe Serotti
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf