ASA Afrika Kampioenskappe. Shannon Purchase, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, is die skool se eie Afrika-kampioen in dogters o/20 Paalspring. Sy het goud gewen tydens die byeenkoms van die ASA Afrika Kampioenskappe in Zambië.
ASA African Championships. Shannon Purchase, learner of Bethlehem Voortrekker High School, is the school’s own Africa champion in girl’s u/20 Pole vault. She won gold at the event of the ASA African Championships in Zambia.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf