Wildeklaver Netbaltoernooi. Die 0.16A-netbalspan van Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool maak geskiedenis. Hulle het die eerste span geword wat uitgenooi is na hierdie spog sport-geleentheid. Die top twee provinsiale spanne, wat op grond van hul nasionale prestasies tydens die 2022 SA- kampioenskappe, kwalifiseer en word genooi om aan die Wildeklaver Netbaltoernooi deel te neem. Die toernooi word by Hoƫrskool Diamantveld in Kimberley aangebied vanaf 27 April tot 1 Mei.
Netbalspanne waarteen kragte gemeet gaan word, sluit in: Afrikaanse Hoƫr Meisieskool Pretoria, Hoƫrskool Framesby, Hoƫrskool Nelspruit, Hoƫr Meisieskool Oranje, Hoƫr Meisieskool Paarl en Hoƫrskool Rustenburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf