South African Science Olympiad. Susan Bender, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het deelgeneem aan die South African Science Olympiad (SASO) in 2022. Sy het ‘n 1ste plek in die Vrystaat behaal in Lewenswetenskap.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf