Krieket. Paul Roos Gimnasium se O.19A krieket span het op 20 en 21 Januarie kragte gemeet teen Hoër Landbouskool Boland van Paarl.
Die uitslae is as volg:
- PRG: 144/10 in 40 beurt
- Josh Jordaan behaal 53 lopies
- Riley Norton behaal 41 n.u.n.
- Boland Landbou: 86/10
- Dian Winkel neem 4 paaltjies vir 30 in 7 beurte
- Callum Appollis neem 3 paaltjies vir 17 in 10 beurte
- PRG tree as oorwinnaars uit die stryd met 58 lopies
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf