Pelicans/Neptune’s Gala. Drie swemmers van BVHS het die afgelope naweek aan die Pelicans/Neptune’s gala in Bloemfontein deelgeneem .
- Cherná Fouchè: het ‘n tweede plek en ‘n derde plek behaal
- Jaden Martiz (tuisonderrig) het drie tweede plekke en een eerste plek behaal
- Kennith Outram het twee derde plekke en ‘n vierde plek behaal
Hierdie drie swemmers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is nou gereed vir die Levels wat binnekort afskop.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto verskaf