Matriekuitslae Klas van 2022. Goudveld Hoërskool se matriekuitslae klas van 2022:
- 98,5% Slaagsyfer
- 73% Universiteitsvrystelling
- 25,5% Diplome
- 135 Leerders in klas
- 7 A’s: Bertus Human
- 6 A’s Simoné Denner
- 4 A’s: Lizandi du Plessis
- 3 A’s: Agt leerders elk behaal
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf