Heart Health

Noord/Suid Rugbytoernooi – BVHS teen Hoërskool Duineveld

Noord/Suid Rugbytoernooi. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Hoërskool Duineveld van Upington die stryd aangesé in die NMI Toyota Noord/Suid Rugbytoernooi.

Uitslae:

  • BVHS 1ste span wen 53-19
  • BVHS 2de span wen 31-10

Puntemakers vir die 1ste span:

Drieë deur BVHS:

  • Jayden de Jesus (x 2)
  • Wessel Hattingh (x 2)
  • AJ Myburgh
  • Karabo Ralethohlane
  • Wian Muller
  • Siya Mdubo

Doelskoppe deur BVHS:

  • Nolen du Plooy (x 5)

Strafdoel deur BVHS:

  • Nolen du Plooy

Speler van die wedstryd:

  • Wian Muller

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://voortrekker.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Prysuitdeling 2025 – Hoërskool Dr EG Jansen

Prysuitdeling 2025. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het tydens die skool se Prysuitdeling 2025 leerders beloon met toptoekennings. Baie geluk aan al die uitmuntende leerders wat vanjaar se hoogste toekennings…

Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit

Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…

Leave a Reply

You Missed

Prysuitdeling 2025 – Hoërskool Dr EG Jansen

Prysuitdeling 2025 – Hoërskool Dr EG Jansen

Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit

Nuwe Sporthoofde – Hoërskool Nelspruit

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Karate-prestasie – Hoërskool Jim Fouché se Elvin Pienaar skitter

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

Nasionale Swemkompetisie – Primêre Skool Naudeville

SANESA Cape Metro Awards – Fairmont High School delighted

SANESA Cape Metro Awards – Fairmont High School delighted

Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend

Lente Atletiekkampioenskap – Trio Primêr presteer uitstekend