Top Matrikulant in Vrystaat. Die Top Matrikulant in Vrystaat van 2024 is Susan Bender van Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Susan het ‘n skitterende gemiddelde persentasie van 96 behaal. Susan het onderskeidings in al 7 haar vakke behaal.
Persentasies behaal:
- Wiskunde: 98%
- Fisiese Wetenskappe: 97%
- Afrikaans Huistaal: 97%
- Rekeningkunde: 96%
- Lewenswetenskappe: 95%
- Lewensoriëntering: 95%
- Engels EAT: 94%
Susan Gaan vanjaar medies aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) studeer.
Sy was ook verlede jaar die Onderhoofmeisie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








