)

Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Afrikaans Hoër Seunskool

Graad 12 Matriekuitslae 2024 – Al die leerders van die matriekgroep van 2024 van die Afrikaanse Hoër Seunskool het geslaag.

Tweehonderd ses en veertig Graad 12 leerders het die Nasionale Senior Sertifikaat geslaag. Die matriekuitslae vir 2024 se statistieke is as volg:

  • 246 – Aantal leerders
  • 100% – Slaagsyfer
  • 96,3% – Slaag mét universiteitstoelating
  • 409 – Slaag met A-simbole, waarvan 80+ simbole is (90% of hoër)
  • 519 – Slaag met B-simbole
  • 69,6% – Gemiddeld per kandidaat, alle vakke ingereken.

Van die Graad 12 matriekuitslae 2024 is as volg:

  • Frikkie Janse van Rensburg is die toppresteerder. Hy behaal A simbole in al agt sy vakke en spog met ‘n gemiddeld van 91.8%.
  • Burger Hough en Josua Markram spog elk met 9A simbole.
  • Christian Swanepoel behaal ook 8A simbole.
  • Twaalf seuns behaal elk 7A simbole en
  • Nege kandidate verwerf 6A simbole.
  • Vier en veertig matrieks behaal ‘n gemiddeld van 80% of hoër.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal