Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp. Drie tweekamp atlete van Hoërskool Goudveld, Marize Fourie, Ineke Bouwer en Levi Oehley het op 27 Januarie aan die Noord-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp in Kroonstad deelgeneem.
Hulle behaal die volgende prestasies:
Marize Fourie – dogters 0/17
- 2de in hardloop, 4de in swem.
- Algeheel 4de plek
Levi Oehley – dogters 0/19
- 2de in hardloop, 3de in swem.
- Algeheel 3de plek
Ineke Bouwer – dogters 0/19
- 4de in hardloop, 4de in swem.
- Algeheel 4de plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf