Hengel. Hoërskool Goudveld leerder, Ethan Rowett, is aangewys is as die beste hengelaar in die Vrystaat. Hy gaan op 26 April teen die 11 beste hengelaars in die land meeding.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








