)

Netbal – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Trio

Netbal. Gouties se netbalspanne het die afgelope naweek wedstryde gespeel teen Hoërskool Trio van Kroonstad. Hoërskool Goudveld het agt uit die twaalf wedstryde gewen.

Die uitslae was as volg:

  • Gouties 14A Wen 17-14
  • 14B verloor 10-15
  • 14C verloor 0-34
  • 15A Wen 22-19
  • 15B Wen 19-7
  • 15C Wen 8-7
  • 16A verloor10-25
  • 16B verloor 15-20
  • 19D Wen 20-10
  • 19C Wen 33-11
  • 19B Wen 16-12
  • 19A Wen 35-13 Hierdie wedstryd word gestop in die derde kwart agv reën.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal