Netbal – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Trio
Netbal. Gouties se netbalspanne het die afgelope naweek wedstryde gespeel teen Hoërskool Trio van Kroonstad. Hoërskool Goudveld het agt uit die twaalf wedstryde gewen. Die uitslae was as volg: Meer…
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe – Ilke de Klerk skitter
SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe. Hoërskool Goudveld is super trots op hul atleet, Ilke de Klerk. Sy het aan die SA Hoërskole Atletiek Kampioenskappe in Germiston deelgeneem. Ilke het en ‘n…
Vrystaat Atletiek – Gouties Atlete in span vir SA’s
Vrystaat Atletiek. Elf atlete van Hoërskool Goudveld is ingesluit is in die Vrystaat Atletiek span wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Germiston gaan deelneem. Atlete van Gouties wat in die…
Hawks Krieket – Ruben Crous van Gouties in span
Hawks Krieket. Ruben Crous, leerder en krieketspeler van Hoërskool Goudveld in Welkom, is ingesluit is in die Hawks Krieket 0/17 span. Hierdie span gaan aan die LPL (Lanka Premier League)…
Talent Africa – Melissa Ross van Gouties skitter
Talent Africa. Melissa Ross, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem aan die Internasionale rondte “Stars of the universe” onder die Kreatiewe kunste kategorie. Sy het haar kunswerk ingeskryf…
O.15 Krieket – Hoërskool Goudveld vs Hoërskool Witteberg
O.15 Krieket. In ‘n o.15 krieket wedstryd tussen Hoërskool Goudveld van Welkom en Hoërskool Witteberg van Bethlehem, het Goudveld Witteberg met 176 lopies gewen. Hoërskool Goudveld se O.15 krieket span…
Talent Africa – Melissa Ross van Gouties ontvang ʼn Diamant
Talent Africa. Melissa Ross, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het deelgeneem aan Talent Africa se Nasionale rondte onder die Kreatiewe Kunste kategorie. Sy het met haar tekening ‘n Diamant…








