Vrystaat Atletiek. Elf atlete van Hoërskool Goudveld is ingesluit is in die Vrystaat Atletiek span wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Germiston gaan deelneem.
Atlete van Gouties wat in die span ingesluit is:
- GJ Wessels : Verspring
- Tyla Wasmuth : Diskus en Gewigstoot
- Nonnie Mjaliswa : Hoogspring
- Ilke de Klerk : Gewigstoot en Diskus
- Ize Nel : Hammergooi
- Ryan Lemmer: Diskus en Gewigstoot
- Sonnica vd Berg – Gewigstoot en Diskus
- Rihane Liebenberg – Hammergooi
- Ane Lemmer – Diskus en Gewigstoot
- Michelle vd Westhuizen – Driesprong
- Carli Taljaard – Diskus en Gewigstoot
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf