SA Platteland 7’s Rugby. Urban Pienaar, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, is lid van die o.19 SA Platteland 7’s Rugby span.
Urban het onlangs teruggekeer vanaf Argentinië waar die o/19 SA Platteland 7s-span gespeel het. Na afloop van die toer is Urban aangewys as Speler van die toer!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf