Gouties Prysuitdeling. Hoërskool Goudveld in Welkom het nege van hul leerders beloon vir prestasies wat gedurende 2023 behaal is.
- Machaela Pottas – Dux leerder
- Ilke de Klerk – Modelleerder; Akademie en Sport
- Lyla de Hart – Akademie en Kultuur; Kultuur
- Marie Erasmus – Sport buite skoolverband
- Wijan Oberholzer – Sport buite skoolverband
- Juanricht Cloete – Senior Sportman
- Nonnie Mjaliswa – Senior Sportvrou
- GJ Wessels – Junior Sportman
- Carli Taljaard – Junior Sportvrou


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf