EHS Rugby en Hokkie. EHS Rugby en Hokkie het Saterdag, 13 April, vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Witteberg gespeel.
Die Erries se dogtershokkiespanne en vier rugbyspanne te staan gekom teen Hoërskool Witteberg se rugby- en hokkiespanne.
Die hokkie se uitslae is as volg:
- Die o.14A span wen 7-2
- die o.15A’s speel gelykop met een doel elk
- die o.15B span verloor met nul doele teenoor vyf
- die o.16A span wen met ’n besondere telling van 7-0
- die tweede span speel gelykop, nul elk
- die eerste span verloor met een doel teenoor ses.
Die rugbyspanne wat gespeel het se tellings lyk as volg:
- Die o.14A span verloor 7-36
- die o.14B span verloor 12-39
- die o.15A span verloor 3-31
- die o15B span verloor 5-7.
Die Erries sien uit na die liga wat Saterdag begin.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf