Oos-Vrystaat Hokkiespanne. ‘n Totaal van vier-en-veertig leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in onderskeie Oos-Vrystaat hokkiespanne.
Die leerders neem Donderdag, 18 April, aan die Noord-Vrystaat proewe deel.
O.18 Dogters
- Tumi Mosikili
- Juné Lombard
- Tlhonolofatso Mokoena
- Amy Kotzé
- Thato Mofokeng
- Evanè du Toit
O.18 Seuns
- Jurie Wessels
- Lehakoe Malinga
- Jimson Motaung
- Dirk Willemse
- Ntando Vilakazi
- Aldu Lombaard
O.16 Meisies
- Juané Loubser
- Sebabatso Tshabalala
- Arné Maritz
- Okuhle Zulu
- Sumari Eksteen
O.16 Seuns
- Christopher Pead
- Jeandre Coetzee
- Mian Claassens
- Ruan Lombard
- Wikus Lombard
- Marco Hamman
- Olerato Mosima
- Ean Scheepers
O.14 Meisies
- Luné Rossouw
- Elmé Swanepoel
- Anja Taljaard
- Wenzi Maphalala
- Lizé sieberhagen
- Chloé clarke
- Jemma Orsmond
- Janri viljoen
O.14 Seuns:
- Ethan van der Merwe
- Lincoln Engelbrecht
- Jake kriel
- Eduan Fourie
- Stefan Coetzee
- Divan Myburgh
- Christiaan Henning
- Ettiene Heyns
- Hanco Steyn
- Ricci Lourenco
- Hendru Potgieter
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf