SA-kleure in Ringbal. Hoërskool Ermelo leerder, Mariné van Nieuwenhuizen het die Mpumalanga Noordelike Ringbal Distrik verteenwoordig by die RSA-Toernooi in Pretoria as lid van die o.15-span. Sy is gekies as lid van die SA-uitnodigingspan en ontvang ook SA uitnodigingskleure vir ringbal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








