Oppie-Tong-Af. Op 12 Oktober het twee Erries aan die Nasionale rondte van Oppie-Tong-Af Redenaars deelgeneem in Centurion. Janeske Janse van Rensburg, Graad 8-leerder, het ’n nasionale derde plek vir Afrikaans Voorbereid behaal.
Zanéke Ludick, graad 12-leerder, behaal ’n sesde plek vir Afrikaans Voorbereid.
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








