ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind:
Graad 8-9, Afrikaans Huistaal Voorbereid:
- Aletha Kloppers, Carel Hancke, Janseke Jansen van Rensburg, Johanco Griesel, Jonél Venter en Miané Swanepoel.
Graad 8-9, Afrikaans Huistaal Onvoorbereid:
- Kara McKenzie
Graad 10-12, Afrikaan Huistaal Voorbereid:
- An-Euné van Niekerk
Graad 10-12, Afrikaan Huistaal Onvoorbereid:
- JF Möller
Graad 10-12, Afrikaan Addisionele Taal Voorbereid:
- J’Lee Willemse
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf