)
ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Laerskool Truida Kestell

ATKV-Redenaars Eerste Rondte – Die redenaars van Laerskool Truida Kestell het onlangs hul talente ten toon gestel tydens die ATKV-Redenaars Eerste Rondte. Met selfvertroue, skerp argumente en ’n passie vir…

ATKV-Redenaars – Primêre Skool Naudeville

ATKV-Redenaars. Vyf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom, Lenique Loggenberg,  Frederich Barnard, Eugene Smith, Lume van Aardt en Hanno van Jaarsveld is deur na die volgende rondte van die…

ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los

ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…