)

You are sponsoring

ATKV-Redenaars - Errie-sprekers praat plekke los

ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…