TBM Netbalspelers. Sestien TBM Netbalspelers van van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit is in die Thabo Mofutsanyana Netbalspan. Die spelers neem Dinsdag, 30 April, deel aan die Vrystaatproewe in Welkom.
- O.14: Zoë Ellis, Bongiwe Sigasa, Sonelle Jonker, Kesia Nel, Yovonka Malan en Lesedi Mohale
- o.15: Ané Joubert, Kara du Toit, Mia Daacke, Judie Uys en Anika Meyer
- o.16: Nerida de Beer
- o.17: Jané de Villiers, Jaylene Douglas, Jade Adams en Kaylin Stoffberg
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf