Afrikaanse Ekspo. Vyftien leerders van Hoërskool Ermelo het aan die Afrikaanse Ekspo deelgeneem en baie goed presteer.
Leerders wat goud behaal het:
- Melokuhle Mashabane (opstel: 88%)
- Franco Gibbens (poësie: 86%)
- Nia Möller (opstel1: 84% opstel 2: 82%)
- Amori Prinsloo (opstel: 82%)
- Maret Maritz (opstel: 82%)
- De La Rey Hattingh (opstel: 80%)
- Esmari Kloppers (opstel: 80%)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf